Albums

My jongste album, Ek bly net 'n ma, kan eksklusief by my kantoor bestel word.
Stuur vir ons 'n e-pos met jou naam, van, adres en kontaknommer aan [email protected]
Die koste beloop R110.00 en sluit aflewering by jou adres in.
Koop ook dié album saam met my vorige album, Die tyd is nou, vir R150.00